Abstract
The purpose of this article is to measure the absolute risk aversion coefficients (RACs) of irrigation fanners in the Winterton area if annual income and wealth are at stake. Decision makers became more risk averse when wealth instead of annual income is at stake. RACs measured at low, medium and high annual income and wealth levels, showed no change when annual income or wealth levels increased. The majority of irrigation farmers have risk neutral annual income and wealth risk preferences.
Die doel van hierdie artikel is om besproeiingsboere se absolute risiko-vermydingskoëffsiënte (ARVK) te meet indien enersyds jaarlikse inkomste en andersyds welvaartsva op die spel is. Daar is gevind dat besluitnemers meer risiko-vermydend word indien welvaart in stede van jaarlikse inkomste op die spel is. ARVK wat by lae, gemiddelde en hoe jaarlikse inkomste en welvaaltsvlakke gemeet is, toon geen betekenisvolle verandering soos inkomste of welvaart toeneem nie. Die meerderheid besproeiingsboere in die Wintertongebied se risiko-voorkeure is as risiko-neutraal gemeet.