Abstract
This paper explores progress with the initial practical experience with agrarian reform in South Africa with special focus on the new ‘equity sharing’ model. It particularly discusses the current understanding and perceptions, and expectations of the beneficiaries, namely farm workers. A qualitative survey was done on two sites, one in Grabouw in the Western Cape, and the other in Badplaas in Mpumalangal, where equity schemes are currently at a pre-implementation phase.
Hierdie referaat behandel vodering in die vroeë praktiese ondervinding met landelike hervorming in hid-Afrika met 'n besondere fokus op die nuwe “aandeleverdelingmodel”: en veral die huidige begrip en persepsies asook die verwagtings van die bevoordeeldes, naamlik plaaswerkers. 'n Kwalitatiewe opname is gedoen op twee plekke, een in Grabouw in die Wes-Kaap, en die ander te Badplaas in Mpumalanga, waar bateverdelingsskemas tans in 'n pre-implementeringsfase is.