Abstract
The principle for local producers is to be competitive if the playing field is level. In the medium to longer term, it is in the consumer's interest to protect local producers against imports, since locally produced wheat will probably be Competitive with imported wheat in the long run in view of the expected trends in world prices and exchange rates.
Die vereiste aan plaaslike produseerders is om mededingend te wees wanneer die speelveld gelyk is. Dit is in die verbruiker se belang om plaaslike produsente oor die medium- tot langer-termryn te beskerm teen invoere, want as gevolg van die verwagte neigings in wêreldpryse en wisselkoerse sal plaaslik geproduseede koring heel moontlik mededingend wees met ingevoerde koring oor die langer-termyn.