Abstract
The paper aims to determine patterns used by emerging farmers to participate in the market economy. The eight components of participation (six crop sales, livestock sales and off-farm earnings) were subjected to factor analysis. The results indicate that there are five sources of market participation; viz. sales of staples, cash crops, snacks, livestock and off-farm earnings. That is, participation in the market through one of the sources may or may not be preconditioned by another source. Implications for food security are that commercial isation of both maize and beans should be promoted to ensure starch and protein intake respectively, while cotton and vegetables will provide income and employment, livestock as a food risk management base, and off-farm income as a livelihood enhacing mechanism.
Die doel van hierdie bydrae is die bepaling van patrone wat deur opkomende boere gebruik word om aan die markekonomie deel te neem. Die agt komponente van deelname (ses oesgewasverkope, veeverkope en verdienste buite die plaas) is aan faktoranalise onderwerp. Die resultate toon dat daar vyf bronne van markdeelname is: verkope van stapelvoedselgewasse, kontantgewasse, versnaperinge, vee en verdienste buite die plaas. Aldus kan deelname aan die mark deur een van die bronne deur 'n ander bron geprekondisioneer word, of dit hoef nie die geval te wees nie. Die implikasies vir voedselsekuriteit is dat kommersialisering van beide mielie- e n boontjieproduksie bevorder moet word om stysel- en proteïninname onderskeidelik te verseker, terwyl katoen en groente inkomste en indiensneming sal verskaf, vee 'n voedselrisikobestuurbasis sal verskaf en buite-plaas verdienste 'n bestaansverbeterende meganiesme sal verskaf.