Abstract
The true value of irrigation water in the Olifants river irrigation system is determined using a static deterministic linear programming model. This paper illustrates that a water market will generate price signals which will reflect the true scarcity of water. If the water market is left to operate pareto optimality will be reached and the general welfare of the nation will increase. What is more, water which is a true scarce resource in South Africa will be used more effectively.
Die werklike waarde van besproeiingswater in die Olifantsrivierkom is bepaal met die gebruik van 'n statiese deterministiese lineêre programmeringsmodel. Die referaat toon dat 'n watermark prysseine wat die werklike skaarsheid van water reflekteer, sal genereer. As die watermark toegelaat word om Pareto-optimaal tefungeer, sal optimaliteit bereik word en die algemene welvaart van die volk sal verhoog. Bowendien sal water, wat 'n ware skaars bron in Suid-Afrika is, meer effektiefbenut word.