Abstract
Policy formulation in relation to rural development requires research on rural household consumption behaviour and patterns. In this paper research implications of consumption function theory in relation to rural household expenditures are briefly outlined and results of a cross-section analysis of seven expenditure categories of food plot holders at Tyefu Irrigation Scheme are reported. Consumption function parameters are estimated by ordinary least square method of regression of farm account data. The analysis reveals that the sampled food plot holders have a marginal propensity to consume of (0.349) as well as average propensity to consume of (0.652). Family characteristics (used as explanatory variables) such as age distribution and family size vary in their ability to explain expenditure patterns depending upon types of commodity. Further research will help to rigorously assess the impact of additional forces such as education, location, farm assets, etc. upon the standard of living of farm people.
Beleidsformulering vir landelike ontwikkeling, benodig navorsing in die verbruikersgedrag en -patrone van landelike huishouding. In hierdie artikel, word navorsingsimplikasies van verbruiksfunksieteorieë in verband met landelike huishoudelike uitgawes, kortliks geskets en uitslae van 'n deursnee analise van sewe uitgawe katogorieë van kleinboere by Tyefu Besproeiingskema gegee. Parameters van 'n verbruikerfunksie is beraam deur middel van 'n gewone kleinstekwadraat regressie van plaasrekening data. Die analise bevind dat die respondente 'n marginale neiging om te verbruik van 0.349 as ook 'n gemiddelde neiging van verbruik van 0.652 het. Familie eienskappe (gebruik as 'n verklarende veranderlike) soos ouderdomsverspreiding en familie grotes varieer in hulle vermoë om verduidelike uitgawe-patrone, afhangende van tipe handelsartikels. Vedere navorsing sal help om strenge belasting, die slag van addisionele kragte soos opvoedkunde, lokasie, plaas bates, ens, op die lewensstandaard van boere.