Summary
There is no evidence that burning of the natural mountain grassland at the Cathedral Peak Forest Influences Research Station has an immediate detrimental effect on the ground-water discharge or base-flow.
Opsomming
Daar is geen bewys dat die brand van die natuurlike hoëland-grasveld by die Navorsingstasie vir Bosbeïnvloeding te Cathedral Peak 'n onmiddellike nadelige uitwerking op die grondwater-afvoer het nie.