Abstract
A description is given of a field experiment in which different degrees of radical veld improvement (RVI) were evaluated by comparing the performance of beef steers. The results showed that the profitability of the enterprise was generally positively related to the intensity of pasture development and that the inclusion of white clover in the intensification program contributed significantly to the profit margin.
Uittreksel
‘n Beskrywing word aangebied van ‘n veldproef waarin verskillende grade van radikale veldverbetering evalueer is deur vergelyking van die prestasies van vleisbeeste. Die resultate toon aan dat die winsgewendheid van die onder‐neming oor die algemeen positief verband gehou het met die intensiteit van weidingsontwikkeling en dat die insluiting van wit klawer in die verbeteringsprogram betekenisvol bygedra het tot die winsgrens.
Notes
Address: Private Bag X9059, Pietermaritzburg.