Abstract
Hypothetical data relating stocking rate to daily animal live‐mass gain on different types of pasture under continuous grazing or one of two forms of rotational grazing have been employed to determine the net return on investment over a range of stocking rates. By determining the stocking rate at which this function reaches its maximum value, it is possible to identify the optimum stocking rate for each management system in a variety of economic circumstances. The most profitable system of grazing management can then be identified.
Uittreksel
Hipotetiese gegewens, wat veelading met daaglikse lewende masse toename in verband bring op ver‐skillende tipes van weidingstoeslande met aanhoudende beweiding of een van twee vorms van wissel‐weiding stelsels, is gebruik om die netto wins op belegging oor ‘n reeks van veeladings vas te stel.
Deur die vasstelling van die veelading, wanneer dit as funksie die maksimum waarde bereik, is dit moontlik om die optimale veelading vir elke weidings beheer sisteem onder verskiilende ekonomiese toestande vas te stel. Die mees winsgewendeweidings beheer sisteem kan dan hiervolgens bepaal word.