Abstract
This paper describes the techniques used to increase production from veld in the eastern high rainfall areas of South Africa by fertilizing (using mainly N and P) and oversowing with a selected grass species, and then fortifying with legumes.
The improver grass is best oversown into fertilized veld in the second season. After the introduced grass has become established legumes can be sown in rows using a sod seeder or pasture seeding implement.
A few examples are given of the production which was obtained.
Uittreksel
Hierdie referaat beskryf die tegnieke gebruik om die produksie van veld in die oostelike hoë reenvalgebiede van Suid‐Afrika te verhoog deur bemesting (hoofsaaklik deur die gebruik van N en P) en oorsaaiing met ‘n gekose grasspesie en dan versterking deur middel van peulplante.
Die veld word verkieslik gedurende die tweede seisoen na bemesting oorsaai. Nadat hierdie verbeterde gras goed gevestig het, kan peulplante in rye gesaai word deur gebruik te maak van ‘n sooi‐saaier of weidingsplanterimplement.
‘n Paar voorbeelde word gegee van die produksie verkry.