Abstract
Three major utilization strategies: correct stocking rates; application of rotational grazing; and diversification of stock, for effective utilization of the veld in the Karoo areas, are discussed in terms of their importance, associated problems and possible solutions to the problems. The formulation of these utilization strategies are based on research which was carried out in the Karoo areas.
Uittreksel
Drie belangrike benuttingsstrategieë: korrekte veebeladings; toepassing van rotasiebeweiding; en die diversifikasie van vee, vir effekte benutting van die veld van die Karoogebiede is bespreek in terme van hul belangrikheid, geassosieerde probleme en moontlike oplossings vir die probleme. Die formulering van hierdie benuttingsstrategieë word deur navorsing wat in die Karoogebiede gedoen is, ondersteun.