Abstract
A range of grazing and non‐grazing defoliation treatments were appiied to Dohne Sourveld in order to record their effect on the presence and vigour of Elionurus muticus. Frequent heavy utilisation reduced the vigour but not the presence of E. muticus. This treatment, however, also reduced the vigour of the other species in the sward. Controlled grazing of palatable species maintained the vigour of the veld without affecting the incidence of E. muticus. Sound veld management should thus be aimed at optimum utilisation of the palatable species in the sward.
Uittreksel
‘n Reeks van wei‐ en‐ ontblaring behandelings is op Dohne‐suurveld toegepas om die invloed op die voorkoms en groeikrag van Elionurus muticus te bepaal. Gereelde strawwe benutting van E. muticus het die groeikrag maar nie die voorkoms van E. muticus verminder nie. Hierdie behandeling het egter ook die groeikrag van die ander spesies in die veld verminder. Beheerde ontblaring van die smaaklike spesies het die groeikrag van die veld behoue laat bly sonder om die voorkoms van E. muticus te beinvloed. Gesonde veld bestuur behoort dus gebaseer te word op die beginsel van optimum benutting van die smaaklike spesies in die veld.