103
Views
0
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Unpacking Nelson Mandela’s Sports Legacy: An Examination of Press Discourses During the FIFA 2010 World Cup in South Africa

 

Summary

The late Nelson Mandela, South Africa’s first democratic president is perhaps the most revered political leader globally. His legacy spawns fields such as politics, sports and society and portends different interpretations by different people. His name is invoked during elections and sporting events, and instrumentalised, if not “commodified” for electoral power gains with reckless abandon. Because Mandela symbolises many things, there are varied interpretations of his legacy, a conundrum that remains unresolved after the global icon’s death. Theoretically grounded on Berger’s (2014) “myth model”, this article examines the discursive construction of Nelson Mandela”s sports legacy in the context of the FIFA 2010 World Cup, the maiden world cup extravaganza on African soil, in order to gain insights on how symbolic power is embedded in and is naturalised through texts and discourse. Empirical data for this article was gleaned through a corpus of purposively sampled archival press cuttings from three main South African newspapers, namely The Sunday Times, Mail & Guardian and The Sowetan. Data was coded thematically and subjected to discourse analysis using the hermeneutic approach. The article argues that the discursive constructions of Nelson Mandela in these newspapers during the 2010 FIFA World Cup projected Mandela’s sports legacy through a mythological lens that accentuated his individual rather than collective contributions towards bringing the World Cup to South Africa/Africa. The article further argues that Mandela’s sports legacy is depicted as inseparable from his larger legacy in politics and society, thus demonstrating the intricate link between sports and politics in post-colonial societies.

Opsomming

Wyle Nelson Mandela, die eerste demokraties-verkose president van Suid-Afrika, is waarskynlik die mees gerespekteerde politieke leier ter wêreld. Mens kan met moeite sy nalatenskap, wat ’n weerklank vind in die politiek, sport en oor gemeenskappe heen, beperk tot ’n enkele interpretasie. Verkiesings en sportbyeenkomste word in sy naam aangedurf – ’n naam wat met roekelose ywer as instrument of kommoditeit selfs gebruik word om stemme te werf. Omdat die naam ‘Mandela’ baie simboliek inhou, kan mens sy nalatenskap op verskillende wyses interpreteer, met die gevolg dat dit steeds raaiselagtig is, jare na die afsterwe van dié alombekende ikoon. Hierdie artikel, wat teoreties begrond is in Berger (2014) se mite-model (“myth model”), het dit ten doel om diskoersiewe konstruksies van Mandela se nalatenskap aan sport te ondersoek teen die agtergrond van die 2010 FIFA Wêreldbeker, die eerste keer wat hierdie skouspel op die kontinent van Afrika aangebied is. Daar word gepoog om lig te werp op die wyse waarop die pers te werk gegaan het om simboliese mag in beide tekste en diskoers te anker en te naturaliseer. Die empiriese data vir hierdie artikel is verkry uit ’n korpus van doelbewuste steekproewe, van uitknipsels vervat in die argiewe van drie toonaangewende Suid-Afrikaanse koerante: die Sunday Times, Mail & Guardian en die Sowetan. ’n Diskoersanalise, waartydens ’n hermeneutiese benadering gevolg is, is voorafgegaan deur die tematiese kodering van die data. Die outeur voer aan dat al drie koerante gedurende die toernooi ’n mitologiese lens gebruik het om hul gekonstrueerde diskoers oor Mandela se nalatenskap aan sport te projekteer – ’n lens wat sy individuele bydrae beklemtoon het, eerder as kollektiewe pogings om die Wêreldbeker na Suid-Afrika en die Afrika-kontinent te bring. Die outeur beweer dat Mandela se nalatenskap aan sport onlosmaaklik deel is van sy groter erflating aan die politiek en die samelewing, wat daarop dui dat, sover dit post-koloniale gemeenskappe betref, hierdie twee terreine deurweef is.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.