Abstract
212 kg N/ha was the most profitable level. With the probability of poor seasons (when 106–159 kg N/ha was more profitable), the optimum level of spring fertilization being in the region of 100 kg N and the improved distribution of growth over the season with split applications, it is recommended that such high levels be split. Where, however, a low level of fertilization is used (53–106 kg N/ha) this should preferably be applied as a single dressing.
Die mees winsgewende peil van N‐bemesting was 212 kg N/ha, maar a.g.v. die moontlikhcid van swak scisoene (wanneer 106–159 kg N/ha bcter ekonomiese resultate gelewer het), ‘n optimum peil van 100 kg N vir lente groei en ‘n beter vcrspreiding van produksie oor die seisoen met gesplete toedienings word die dus aanbeveel. As ‘n lae peil van bemesting gebruik word is dit meer raadsaam om dit (53–106 kg N/ha) as een toediening te verskaf.
Additional index words: