Abstract
The development of a portable leaf tensilmeter for the in situ measurement of leaf tensile strength is described. Tensile strength is determined by the distortion of strain gauges on modified stripping pliers which are used to break leaf blades. The output is displayed via an analogue chip through a liquid crystal display.
Die ontwikkeling van ‘n draagbare blaarsterktemeter vir die in situ bepaling van blaarsterkte word beskryf. Blaarsterkte word bepaal deur distorsie van rekstrokies op ‘n gemodifiseerde draadstroper, wat vir die breek van blaarskywe gebruik word. Die afvoer word via ‘n analoogvlokkie deur middel van ‘n vloeistofkristal vertoon.
Additional index words: