207
Views
1
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Bepaling van optimale blom en plantdatums vir koring in die sentrale besproeiingsgebiede van die RSA met behulp van 'n groeimodel

Pages 77-84 | Accepted 17 Nov 1992, Published online: 15 Jan 2013
 

Abstract

Optimale blom- en plantperiodes vir besproeiingskoring is bepaal vir 15 lokaliteite in die sentrale besproeiingsgebiede van die RSA deur gebruik te maak van historiese temperatuurdata en die PUTU koringgroeimodel. Die hoogste gemiddelde opbrengs is gesimuleer met blomperiodes wat oor die algemeen vroeër was as blomperiodes met laagste gesimuleerde risiko vir rypskade. Gesimuleerde opbrengsreaksie op blomdatumvertraging het gewissel van −3.5% per week by Sandvet tot −6.7% per week by Prieska. Die aanvangsdatum van optimale plantperiodes soos bepaal met behulp van hierdie simulasies toon oor die algemeen goeie ooreenstemming met aanvangsdatums van plantperiodes soos aanbeveel deur die S.A. Departement Landbou Ontwikkeling (DLO). Uittreedatums van gesimuleerde optimale plantperiodes is egter meestal vroeër as wat aanbeveel word deur die DLO.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.