Publication Cover
Politikon
South African Journal of Political Studies
Volume 1, 1974 - Issue 2
8
Views
1
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Measuring black political support in South Africa

Pages 19-26 | Published online: 24 Feb 2007
 

Opsomming

In hierdie artikel word die vraaggedrag, d.w.s. die strewe na die maksimalisering van eie waardes, van die swart bevolkingsgroepe in teoretiese perspektief geplaas. Dit word aanvaar dat a.g.v. die uniek‐pluralisitese situasie wat in die Republiek van Suid‐Afrika aangetref word enige gesaghebbende navorsing oor swart vraaggedrag volgens rigoristiese wetenskaplike metodieke geweldige probleme oplewer. David Easton se stelselbenadering kan as nuttige konseptualiseringsraamwerk in hierdie verband aangewend word, maar dit het ooglopende beperkinge vir soverre dit die Suid‐Afrikaanse politieke sisteem betref. Die konsosiasiemodel word deur die skrywer aanbeveel as ‘n nuttiger konsep om steun‐ en vraaggedrag in die plurale Suid‐Afrikaanse samelewing as die sisteembenadering van Easton en enkele riglyne word in hierdie verband aangedui.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.