Abstract
Livestock plays an important role in the rural life of Ciskei, but has not made a significant contribution to earnings. The provision of a livestock marketing system was aimed at giving farmers satisfactory returns for their animals. This has not increased the turnover of livestock among the farmers, despite farmers stating that they keep livestock as a source of income. The major drawback to farmers more fully utilising the marketing facilities is that the majority of the households have insufficient livestock to meet their social and cultural needs and to have animals to sell on a regular basis.
Uittreksel
Lewende hawe vervul 'n belangrike rol in die landelike lewe van Ciskei, maar het nie 'n betekenisvolle bydrae tot die verkryging van inkomste gemaak nie. Die doel met die voorsiening van 'n bemarkingsisteem vir lewende hawe was om aan boere voldoende winste op verkope te verseker. Dit het egter nie die omset van diere verhoog nie, hoewel die boere die lewende hawe aanhou as 'n bron van inkomste. Die vernaamste nadeel tot die vollediger benutting van die bemarkingsfasiliteite deur die boere, is dat die meerderheid huishoudings te min lewende hawe besit om in hulle sosiale en kulturele verpligtinge te voorsien en nog diere oor te hê om op 'n gereelde grondslag te verkoop.