Abstract
The experimental method of measuring risk attitudes, using four hypothetical gambling situations, was used to elicit information from peasant farmers in the Border region of South Africa. The main intention was to examine peasant farmers' attitudes towards risk and the social and economic factors that influence these. Based on the results, peasant farmers in the study area are risk averse. Factors such as level of formal education and annual household income were found to have significant influences on peasant farmer's responses towards making decisions on risky alternatives.
Die eksperimentele metode om respondente se houding teenoor risiko te bepaal, met behulp van vier hipotetiese dobbel-situasies, is gebruik om inligting te bekom van kleinboere in die Grens gebied van Suid-Afrika. Die hoofdoel was om ondersoek in te stel na hul houding teenoor risiko, asook die sosiale en ekonomiese faktore wat dit beïnvloed. Op grond van die bevindings het kleinboere in die studiegebied 'n afkeer van risiko getoon. Faktore soos hul vlak van formele opleiding en jaarlikse inkomste van die huishouding het 'n betekenisvolle invloed op kleinboere se besluite oor riskante alternatiewe getoon.