9
Views
0
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Carel Hendrik Kruger, avonturier oor die Kaapse Noordgrens, c. 1787–1836

Pages 13-18 | Published online: 14 Jan 2009

  • Muller , C. F. J. 1976 . CO. 48/193: Veldkornet S. Erasmus aan kolonel Somerset, 9 September 1836, Printed Proof 0.101, pp. 21–2 (Public Record Office, Londen);The Graham's Town Journal, 29 September 1836. Vgl. ook W. C. Harris se vroee Sketch of the Emigration of the Border Colonists. Extracted from the unpublished Journal of a Visit to the Chief Moselekatse. By Capt. Harris, E.I.C. Engineers, Kaapstad, [1837], p. 5, waar foutiewelik verwys word na „a youth named Carel Kruger“ wat dan tesame met twee seuns van Erasmus deur die Matebele gevange geneem sou gewees het. Later, se Harris, is verneem “that attempting to effect their escape, they were put to death on their way to the King”. In sy 5de en Iaaste edisie, getiteld The Wild Sports of Southern Africa …, Londen, 1852, gee Harris substansieel dieselfde foutiewe feite (p. 293).Vir 'n resente studie oor die Du Toitfamilie in die Liebenbergramp wat tegelykertyd die hele insident in wyere perspektief stel, kyk, “Jan du Toit en die Fa-milieramp aan die Vaalrivier, Augustus 1836” in Suid-Afrikaanse Historiese Joemaal, nr. 8, November, pp. 3–14
  • M. O. O. C. 6/9/22, no. 4562, filed 21 October 1840 (Kaapse Argiefbewaarplek: K. A.);P. R. Kirby (red.), The Diary of Dr. Andrew Smith, Director of the “Expedition for Exploring Central Africa”, 1834–1836, I, Van Riebeeck Vereniging no. 20, Kaapstad, 1939, pp. 86, 109, 112,163 en 165;De Villiers-Pama, Geslagsregisters van die ou Kaapse Families, I, Kaapstad en Amsterdam, 1966, p. 435
  • De Villiers-Pama . Geslagsregisters, I, p. 435
  • 1972 . Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek (hoofreds. W. J. de Kock en D. W. Krüger), II, Kaapstad en Johannesburg, pp. 136–7;De Villiers-Pama, Geslagsregisters, I, pp. 148–9 en 435;N. A. Coetzee, “Jacobus Coetsee: die Boerepionier van Groot-Na-makwaland”, in Historia, 3de jaargang, no. 3, September 1958, pp. 169–177
  • C. O. 3890, Memorials, 1812: no. 591, oorspronklike petisie van Carel Hendrik Kruger (in Engels en deur horn onderteken) aan goewerneur sir John Francis Cradock, Kaapstad, 11 Augustus 1812, met verskillende amptelike notas (bladsye ongenommer), K. A.;Kirby, Diary of Dr. A. Smith, I, pp. 93–4;De Villiers-Pama, Geslagsregisters, I, p. 435;W. J. Burchell, Travels in the interior of Southern Africa (I. Schapera-ed.), Londen, 1953, I, p. 144;S. H. Pellissier, Jean Pierre Pellissier van Bethulie, Pretoria, 1956, pp. 210–1;W. F. Lye (red.), Andrew Smith's Journal of his expedition into the interior of South Africa, 1834–36 …, Kaapstad, 1975, pp. 11, 43, 102 en 288.Dr. E. E. Mossop se “Lives of the earlier Krugers told in a revised genealogical table” in Argief-jaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 10de jaargang, 1947, gee die bondige resultate van deeglike navorsing in die Kaapse Argief bewaarplek op pp. 219–221. Dit het vir my studie as 'n belangrike gids gedien. Vir waardevolle advies oor genealogiese probleme betuig ek my dank aan dr. J. A. Heese van die Strand, wat altyd bereid is om te help
  • C. O. 2660: no. 26, landdros C. Trappes aan luit.-kol. Bird, Worcester, 17 Februarie 1824, met amptelike notas (bladsye ongenommer), K. A.;Mossop, “Lives of the earlier Krugers”, pp. 220–1
  • C. O. 336, Commissioner General, 1828: no. 23, A. Stockenstrom aan luit.-kol. J. Bell, Kaapstad, 14 Februarie 1828, met amptelike notas, pp. 104–7, K. A.;Mossop, “Lives of the earlier Krugers”, p. 221. Carel H. Kruger kan nie maklik met volkome sekerheid noord van die Oranjerivier geïdentifiseer word nie. 'n Persoon wat mnr. R. L. Cope identifiseer as waarskynlik Carel Kruger, 'n blanke handelaar uit die Kaapkolonie, word as “Mr. Grieger” vermeld in die Wesleyaanse sendeling eerw. T. L. Hodgson se joernaal. Hierdie Hollands-sprekende en Hollandsskrywende persoon ontmoet Hodgson op 25 Julie 1825. In Hodgson se joernaal word 'n “Grieger” weer vermeld op 20 Julie 1826. Kyk R. L. Cope (red.), The Journals of the Rev. T. L. Hodgson: Missionary to the Seleka-Rolong and the Gri-quas 1821–1831 (Witwatersrand University Press, Johannesburg, 1977), pp. 287–8 en 351. M. C. Legassick sdat Carel Kruger 'n bruin halwe broer, Abraham Kruger, gehad het. Abraham was 'n Koraleier wat onder meer met die Griekwas en die Boes-mans gebots het. Vgl. M. C. Legassick, The Griqua, the Sotho-Tswana, and the Missionaries, 1780–1840: The Politics of a Frontier Zone (Ph. D.-proefskrif, Universiteit van California, Los Angeles, 1969. Ann Arbor, University Microfilms, 1972), pp. 114–5 en 393. Ene Carel H. Kruger het op 30 Januarie 1832 uit die dorp Graaff-Reinet aan siviele kommissaris W. C. van Ryneveld geskryf dat hy voornemens is om na die wyk Nieuwe Hantam te verhuis. Hy vra toestemming om 'n skuit op die Oranjerivier aan te hou ongeveer twee myl onderkant Allemansdrif. Verlof is toegestaan. Vgl. C. 0.2736: no. 12, Van Ryneveld aan „Chief Secretary to Government“, Graaff-Reinet, 31 Januarie 1832, met bylae (kopie), Kruger aan Van Ryneveld, 30 Januarie 1832 met nota (bladsye ongenommer), K. A.;asook Mossop, „Lives of the earlier Krugers‘, p. 221
  • Pellissier , S. H. Jean Pierre Pellissier van Bethulie 210 – 2 . waar hy uit die Kaapse Argiefbewaarplek aanhaal of daarna verwys. Kyk Kirby, Diary of Dr. A. Smith, I, p. 86
  • Kirby . Diary of Dr. A. Smith I, pp. 91, 101–2, 109, 112, 140–1, 147 en 173
  • Ibid., p. 163
  • Ibid., p. 165
  • Muller , C. F. J. 1976 . Leiers na die Noorde Londen, 1840, p. 120. Vgl. ook, Kaapstad, pp. 38–9
  • C. O. 48/193: Veldkornet S. Erasmus aan kolonel Somerset, 9 September 1836, Printed Proof O. 101, pp. 21–2 (P. R. O., Londen). Op 14 November 1836 rapporteer veldkornet G. D. Joubert aan die Siviele Kommissaris te Graaff-Reinet dat tot op datum vermis is onder meer Carel Kruger, Claassen en die twee Erasmusseuns (G. R. 10/26: bladsye ongenommer, K. A.), 'n Ander kontemporere verslag onderteken deur J. G. S. Bronk-horst en J. de Klerk J. seun, onder datum 25 Januarie 1837, en in De Zuid-Afrikaan van 17 Maart 1837 gepubliseer, bevestig dat Carel Kruger, J. Claassen en twee Erasmusseuns nog steeds vermis is. Pieter Bekker en sy seun het egter ontsnap, soos Erasmus en sy een seun. Vgl. P. J. van der Merwe, Nog verder Noord, Kaapstad, 1962, pp. 170–1. In die inventaris van die boedel van Stephanus Roedolf Liebenberg se Hester Liebenberg (gebore Pienaar) dat haar man op 23 Augustus 1836 deur die Matebele gedood is. Vgl. Volksraad Papers, Band I-L, no. 381, Natalse Staatsargief, Pietermaritzburg, soos deur prof. H. B. Thorn in Die Lewe van Gert Maritz, Kaapstad ens., 1965, p. 113, noot 16, ge-gee
  • M. O. O. C. 6/9/22, no. 4562 van 1840 (K. A.). Kruger se Sterftekennis is afgedruk deur dr. S. H. Pellissier in sy Jean Pierre Pellissier van Bethulie op p. 212. Daar bied hy ook aan interessante feite en beskouings oor Kruger. Hierdie Sterftekennis is aanvanklik deur my gefotografeer, tesame met 'n groot aantal ander sterftekennisse, terwyl ek besig was met 'n stelselmatige opname van die sterftekennisse wat gedurende die Groot Trek-tydperk opgestel is
  • Muller . Leiers na die Noorde 23 en 29–36
  • Ibid., pp. 36–7 en 48
  • Theal , G. M. , ed. Vir die lotgevalle van ander Krugers, kyk Mossop se “Lives of the earlier Krugers”, pp. 209 vlg. Baie van hulle was rustelose, ondernemende mense wat vroeg die binneland diep binnegedring het. Sommige het dan ook gewelddadig aan hul einde gekom-gedood deur Boesmans of deur 'n kwaai olifant. Van hulle het ook teen die Britse owerheid saamgesweer. Vgl. onder meer (red.), Records of the Cape Colony, III, 213 en 294–6;en Burchell, Travels in the interior of Southern Africa (Schapera-ed.), I, p. 144

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.