20
Views
4
CrossRef citations to date
0
Altmetric
ARTICLES/ARTIKELS

Die Londense Sendinggenootskap en die San: Die Stasies Toornberg en Hephzibah, 1814–1818

Pages 221-234 | Published online: 14 Jan 2009

  • Albei was gelee in die huidige distrik Fraserburg
  • Kicherer se sendingwerksaamhede oor die jare 1799–1806 is die onderwerp van 'n afsonderlike studie deur die skiywer van die huidige artikel wat hopelik binnekort deur die Suid-Afrikaanse Biblioteek as monografie uitgegee sal word
  • 1815 . Report of the Directors to the Members of the [London] 18 Missionary Society .
  • Philip , J. 1969 . “ Aangehaal ” . In Researches in South Africa Vol. 2 , 18 New York
  • Smit , E. 1956 . ‘“Dag verhaal” van eerw, Erasmus Smit’, gered, deur F.A. Steytler . Hertzog-annale , 5 ( 8 ) : 74 (Des.,.Smit se salaris was £5 per jaar, met 'n bykomende £5 per jaar vir elke kind: sien P.S. de Jongh, Die Lewe van Erasmus Smit (Pretoria, 1977), 6–7. Die Smits net reeds 'n seuntjie gehad, en 'n tweede is in 1816 gebore
  • 106 Minutes, p.
  • Kicherer noem die naam van ‘James de Trees’ (sic in die gedrukte Engelse teks) onder die groepie van ‘three of my best people’ wat hom vroeg in 1802 op sy terugreis van die Oranjerivier na Sakrivier vergesel het: sien Transactions of the LMS, II, 35
  • 1956 . Hertzog-annale , 5 ( 8 ) : 114 ‘Minutes of the First Conference Held by the African Missionaries at Graaff Reinet in August 1814’,(Des.,, 116
  • Report LMS (1817), 27. Die Sendingkonferensie van 1814 het na Toornberg' verwys (‘Minutes of the First Conference’, 114), en hierdie vorm is vir die huidige artikel behou, alhoewel Erasmus Smit self ‘Torenberg’ geskryf het. Die verandering na ‘Genadeberg’ en variante het plaasgevind kort voordat die stasie opgehef is, en die ouer naam is die algemeenste
  • Council for World Mission Archives: South Africa, Incoming Letters (hierna CWMA), mikrofiche-uitgawe (Zug, 1978), Fiche 72 (21 Dec. 1815)
  • Report LMS (1817), 18. Smit self beskryf Toornberg in sy joernaal as 'n ‘instituut’, nie 'n ‘sendingstasie’ nie; dit wil se, volgens die sendingterminologie van die tyd, 'n selfonderhoudende gemeenskap onder die beheer van sendelinge. Die bedoeling was dat die San hier moes leer om hulle deur middel van landbou en veeteelt te onderhou
  • Report LMS (1816), 18
  • Hertzog-annale , 5, 8 ‘Agreed that I should accompany Br. Smith to Tooren Berg who had lately fled from his station’, het Corner op 12 Mei in sy joernaal aangeteken: ‘“Journal” van William Comer, vir die jaar 1815’, (Des. 1956), 94
  • “Dag verhaal” van eerw. Erasmus Smit 75
  • Dit is ook interessant om uit sy joernaalinskrywings te merk in hoe'n mate hy skynbaar deur die plaaslike blanke bevolking aanvaar is: hy is op boereplase verwelkom, het op Graaff-Reinet tuisgegaan in die huis van Smit se skoonmoeder, mev. Maritz en is deur landdros Stocken-strom onthaal
  • 1987 . “ ‘“Dag verhaal” van eerw, Erasmus Smit’, 77. Vir Kakkelak, sien verder ” . In Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek Vol. 5 , Pretoria (424-5; en V.C. Malherbe, “The Life and Times of Cupido Kakkerlak”, Journal of African History 20, 3 (1979), 365–78
  • ‘“Journal” van William Corner’, 96
  • Ibid 97
  • Erasmus Smit is in 1813 getroud met die 13-jarige Susanna Maritz, suster van die latere Trekker-leier Gerrit Maritz
  • Report LMS (1816), 23–4. Daar moet egter op gewys het dat diegene wat die San beter leer ken en hut vertroue gewen het, nie die teorie van hul wreedheid en bloeddorstigheid bevestig nie; hul ‘savage ferociety’, vir sover aanwesig, moet in groot mate gesien word as reaksie op die ongelukkige ondervindings wat hulle oor die afgelope eeu en meer van die blankes opgedoen het
  • Hamilton , A. 1822 . Extracts from the Journal of a Female Missionary Londen (Daar moet in gedagte gehou word dat die San nie 'n amorfe groep ‘primitiewe’ jagters was wat min of toevallig in groepies verdeel is nie; daar het aansienlike verskille tussen die onderskeie stamme bestaan, in so 'n mate dat daar in sommige gevalle selfs van verskillende Volke’ gepraat sou kan word. Corner self teken in sy joemaal aan dat die San op Toornberg een aand van die diens weggebly het omdat daar vier ander van oorkant die Oranje aangekom het, ‘and this they did not like; as there is no communication between them’: ‘“Journal” van William Corner, 100. Soortegelyke ervarings kan uit die getuienis van ander sendelinge aangehaal word. Toe die Hamiltons in 1815 na Griekwastad reis, het Ann Hamilton byvoorbeeld aan die Oranjerivier opgemerk, ‘The river appears to be a barrier between the north and south Bushmen’: IS. Die Wesleyaanse sendeling Hodgson het in 1826 van die San in die omgewing van die Modderrivier opgeteken, ‘the Bushboy I had with me could scarcely understand what they said, the language of the Bushmen on the south side of the Vaal river differing materially from that spoken on the north, and therefore much caution is necessary in acting so as not to excite their suspicions: R.L. Cope, red., The Journals of the Rev. T.L. Hodgson (Johannesburg, 1977), 348
  • Stow , W. 1905 . The Native Races of South Africa 173 London G.
  • ‘“Dag verhaal” van eerw. Erasmus Smit’, 84, 85
  • Ibid 81
  • CWMA, Fiche 78 (17 Sep. 1816)
  • Die gekleurde helpers
  • Report LMS (1817), 28. Die kaptein was Uithaalder
  • CWMA, Fiche 77 (17 Sep. 1816);brief vertaal deur die sendeling J.S. Messer. Die ‘pious boors’ was natuurlik vrome Boere
  • Die Lewe van Erasmus Smit 66 De Jongh
  • Corner is in Junie 1815 op Graaff-Reinet met een van Goeyman se susters getroud
  • CWMA, Fiche 73 (5 Jan. 1816)
  • CWMA, Fiche 77 (2 Sep. 1816)
  • CWMA, Fiche 78 (4 Oct. 1816)
  • Forbes , V. S. 1970 . ‘The Mission to the Bushmen at Hephzibah’ . Kwartaalblad SA. Biblioteek , 25 ( 2 ) CWMA, Fiche 78 (4 Oct. 1816). Vir 'n oorsig van die geskiedenis van Hephzibah, sien (Des.
  • CWMA, Fiche 78 (4 Oct. 1816)
  • CWMA, Fiche 78 (12 Nov. 1816)
  • Kruisman sal later in die geskiedenis van die San-sending weer sy verskyning maak
  • C'inido Kakkerlak
  • CWMA, Fiche 78 (4 Oct. 1816)
  • CWMA, Fiche 78 (12 Oct. 1816)
  • CWMA, Fiche 82 (11 Apr. 1817)
  • Researches Vol. II , 24 – 5 . Philip,.Die gebeurtenisse word ook op oorsigtelike wyse beskryf in T. Gutsche, The Microcosm (Kaapstad, 1968), 34–5, waar die datum van Corner se besoek aan Graaff-Reinet verstrek word
  • Philip, Researches, II, 24–5
  • Corner het na Bethelsdorp teruggekeer, waar hy eer lank van owerspel beskuldig is en die diens van die LSG moes verlaat. Wat verder van hom geword het, is onbekend, maar 'n seun, William Ogilvie Comer, was in die vyftigerjare 'n amptenaar van die Griekwa-kapteinskap te Philippolis
  • De Jongh . Die Lewe van Erasmus Smit 70 –1
  • Hierna het Smit met die goewerneur se toestemming in dieselfde jaar nog binne die grense van die kolonie 'n nuwe stasie opgerig, by Kookfontein in die nabyheid van die nuwe dorp Beaufort-Wes wat dieselfde jaar gestig is. In 1821 het hy egter die diens van die LSG verlaat, en uiteindelik sou hy die Trekkers na Natal vergesel
  • CWMA, Fiche 92 (9 June 1818)
  • Verskeie sendelinge is van ontug aangekla, onder wie Read en Corner, en dit, tesame met die swak verhouding tussen die Sendinggenootskap en die Goewerneur, het daartoe gelei dat eerw. George Thorn van die LSG in 1817 'n ongemagtigde sendingbyeenkoms in Kaapstad byeenroep, en dat dr John Philip twee jaar later tot Superintendent van die Genootskap in Suid-Afrika benoem is
  • Weer eens Toornberg en Hephzibah
  • CWMA, Fiche 103 (25 Sep. 1820)
  • Stockenstrom , A. 1964 . 77k Autobiography of the Late Sir Andries Stockenstrom vol. 1 , 212 Kaapstad (herd.
  • Philip , J. “ ‘The Tenure by which the Griquas Hold the Lands of Philippolis’ (1832) ” . In CWMA Fiche 266
  • N4 die verskuiwing van die noordgrens in 1824
  • Aangehaal in Slockenstrom, Autobiography, vol. 1, 212–3
  • British Parliamentary Papers, Papers Relative to the Condition and Treatment of the Native Inhabitants of South Africa (1835), 1, 174–5
  • Dit moet Ramah wees, wat in die tussentyd noord van die Oranje tot stand gekom het as ‘skoolplek’ vir die San. Die geskiedenis van Ramah sal hopelik in 'n latere artikel beskryf word
  • Op haar pad na die binneland met haar man en ander sendelinge aan die einde van 1816
  • CWMA, Fiche 92 (24 Sep. 1818)
  • Philip, Researches, II, 51.Vir soortgelyke inligting oor dieselfde streek, sien die dokumente in Papers Relative to the Condition…, 148–61, waaronder die verklaring van ‘A Bushman chief named Stuurman, living on the opposite side of the Orange River’
  • van Campbell , J. III . 1822 . “ 169. Hierdie dagboek het gedien as basis van sy gepubliseerde reisbeskiywing ” . In Travels in South Africa…Second Journey… Londen Suid-Afrikaanse Biblioteek, Kaapstad (hierna SAB), MSB 77, MS-dagboek
  • Campbell , J. III . 169 SAB, Dagboek van
  • Oor wie hy gepreek het
  • Die Oranje
  • SAB, Dagboek van J. Campbell, III 170
  • Thompson , G. 1967-8 . Travels and Adventures in Southern Africa vol. 1 , 57 Kaapstad
  • SAB, Dagboek van J. Campbell, III 172

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.