0
Views
0
CrossRef citations to date
0
Altmetric
Original Articles

Agathias se epigramme oor ‘ikone’

Agathias's epigrams on icons

Pages 66-75 | Published online: 05 Aug 2016

NOTAS

  • P. Waltz (red.), Anthologie Grecque I, Parys, 1928, xxiii.
  • Vgl. H. Hunger, Βυζαντινή λоγоτεϰνíα, Athene, 1992, 95–102.
  • Hunger,op. cit. 98–99, merk o.m. op dat sy chronologie veel te wense oorlaat, dat sy retoriek moet opmaak vir sy persoonlike gebrek aan ervaring van krygskunde en strategie en dat hy aan die historisiteit van die mitologie geglo het. I.E. Karayannopoulos, Πηγαí της Βυζαντινής Iστоρíας Thessaloniki, 1970, 144, beskou hom as minder noukeurig as Procopius. F.A. Wright, A history of later Greek literature, Londen, 1951 (1932), 388, noem Agathias ‘a less vigorous writer, but a more likeable man’ as Procopius, en beskou sy verhaal as ‘clean and accurate’ (p. 392). Vir 'n oorsig en bibliografie, sien veral die standaardwerk van Averil Cameron, Agathias, Oxford, 1970, en Hunger, op. cit. 102.
  • Hunger, op. cit. 97. Op die erotiese poēsie van Agathias is ook grondig ingegaan deur A. Mattson, Untersuchungen zur Epigrammsammlung des Agathias, Lund, 1942.
  • Waltz, Hunger en Cameron: vide supra. R.C. McCail, ‘The erotic and ascetic poetry of Agathias Scholasticus’, Byzantion 41 (1971), 205–267.
  • Wright, op. cit. 393.
  • Wright, op. cit. 394.
  • Waltz, op. cit. xxiii-xxv; Cameron, op. cit. 12–29.
  • Cameron, op. cit. 17.
  • Vgl. Wright, op. cit. 394.
  • Ons volg hier die leks van Waltz, op. cit. 25–26 nota 4.
  • Cameron, op. cit. 1 nota 5, 5.
  • Die normale tydsduur van regstudies in Bisantium was drie jaar. Na 'n eksamen kon die studente spesialiseer in 'n vierde jaar, waarna hulle λύτης (spesialis) word (vgl. Waltz, op. cit. 25 nota 4).
  • Verskillende outeurs het AP i.35, reël 3, op verskillende wyses geïnterpreteer. Waltz, loc. cit., vertaal soos volg: ‘… ayant réussi… à aborder leur quatrième année d'études juridiques’. Cameron, loc. cit., stem saam met Waltz se interpretasie en meen selfs dat die ikoon opgedra word aan Michael, omdat Agathias dalk ‘desperate enough about his examination changes’ was! McCail, op. cit. 207, verklaar egter dat die dedicatio aan die aartsengel gemaak was deur die studente ‘on successfully completing the fourth year of the legal course’. Dit is m.i. inderdaad die korrekte weergawe van die Griekse teks.
  • Dié ikoon—soos ook die ander waarna Agathias verwys—is nie bewaar nie. Die ikoon uit i.35 was opgerig in die kerk van Michael in Sosthenion, 'n wyk van Konstantinopel. Cameron verwys vir parallelle na A. Grabar, L'iconoclasme byzantin, Parys, 1957, 84ff.
  • Cameron, op. cit. 105.
  • McCail, op. cit. 208.
  • Cameron, op. cit. 5.
  • Platê: volgens Waltz (op. cit. 25 nota 1) die eiland Platê = Plateia, die kleinste van die Prins Eilande; volgens McCail (op. cit. 241) verwys dit egter na die distrik Platê in Konstantinopel. In werklikheid kan Platê (Πλάτη) verwys na die eiland Plati (vandag bekend onder sy Turkse naam Yassiada) sowel as na 'n groot woonbuurt wat gestrek het oor die volle lengte van die Goue Horing. In albei gevalle dui die etimologie op 'n groot en plat stuk land. Daar was kerke in albei die plekke, en dit is daarom m.i. onmoontlik om met sekerheid te weet presies waar die ikoon van die aartsengel gesetel was. (Vgl. R. Janin, Constantinople byzantine, Parys, 1950, 380 en 465.)
  • Cameron, op. cit. 105 nota 3.
  • Die naam van die aartsengel Michael word nie genoem in die gedigte nie, maar die epigramme vorm in die AP deel van 'n reeks wat anonieme epigramme (i.32) bevat, asook epigramme van Neilos Scholastikos (i.33) en Agathias (i.34–36), waarvan i.32 wél die naam Michael vermeld.
  • Cameron, op. cit. 105.
  • McCail, op. cit. 207.
  • A. Grabar, Byzantine Painting, Londen: Basingstoke, 1979, 187.
  • W.P. Theunissen, Ikonen, Den Haag, s.d. (1953), 28.
  • McCail, op. cit. 241–242. Die vertaling van reël 3 deur C.A. Trypanis, The Penguin Book of Greek Verse, Middlesex, 1971, 389, is 'n getrouer weergawe van die Griekse teks: ‘Yet it was not a worthless task’. In dieselfde sin vertaal ook W.R. Paton, The Greek Anthology I, Londen, 1960, 21: ‘But yet it is not without grace’.
  • Vgl. 'n dergelike ex voto afbeelding in Grabar, 1979, op. cit. 50–51, waar die heilige Demetrios op 'n mosaïek afgebeeld is in die kerk van St. Demetrios te Thessaloniki saam met die twee donateurs, die aartsbiskop en die goewerneur van die stad. Dié mosaïek dateer waarskynlik uit die 7de eeu.
  • Vgl. nota 25; ook uit die 7de eeu stam o.a. 'n fresko van 'n aartsengel (in casu Gabriël) wat die boodskap aan Maria bring, in die kerk van Santa Maria Antiqua te Rome (Grabar, 1957, op. cit. 82) en fresko's in 'n hagiasma te Salamis in Ciprus (Grabar, 1957, op. cit. 25). Vgl. ook Irmgard Hutter, The Herbert History of Art and Architecture: Early Christian and Byzantine, Londen, 1988, 90.
  • Grabar, 1957, op. cit. 25.
  • Vgl. Grabar, 1957, op. cit. 53–73.
  • Vgl. A M. Janssens, ‘Voorstellingen en legenden’. In: P. Hendrix, H. Skrobucha en A.M. Janssens (reds.), Ikonen, Amsterdam-Brussel, 1960, 112–122, 144–145; B. Hendrickx, ‘The Byzantine icon: some aspects of its historical and theological significance’, Apollonia, 1982, 84–88.
  • E. Kitzinger, ‘The cult of images in the age before iconoclasm’, Dumbarton Oaks Papers VIII (1954), 83–150.
  • McCail, op. cit. 242–247.
  • AP i.33: Ως θρασύ μορφῶσαι τоν. άσώματоν. άλλά кαí εíкὼν ές νоερήν άνάγει μνῆστιν έπоυρανíων.
  • Sien bv. AP 15.1 en P. Friedländer, Johannes von Gaza und Paulus Silentiarius, Leipzig-Berlyn, 1912, 111.
  • Kitzinger, op. cit. 147; McCail, op. cit. 246–247.
  • G. Ostrogorsky, Histoire de l'état byzantin, Parys, 1956, 180.
  • Janssens, op. cit. 124.
  • H. Skrobucha, ‘Oorsprong, ontwikkeling en techniek der ikonenschilderkunst’. In: Hendrix, Skrobucha en Janssens, op. cit. 63.
  • Ibid.
  • Idem 62–63.

Reprints and Corporate Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

To request a reprint or corporate permissions for this article, please click on the relevant link below:

Academic Permissions

Please note: Selecting permissions does not provide access to the full text of the article, please see our help page How do I view content?

Obtain permissions instantly via Rightslink by clicking on the button below:

If you are unable to obtain permissions via Rightslink, please complete and submit this Permissions form. For more information, please visit our Permissions help page.